Afrikaans welkom hier?

Is Afrikaans ook welkom hier

Ek vrees hulle verstaan nie!

Hoop daar kom mettertyd reaksie, maar Nederlanders behoort ons tog te kan verstaan???
 
Prima hoor ;) niks te vrezen!

Spreid het Afrikaanse woord maar voort!

Groeten vanuit de lage landen.
 
inderdaad, het kost niet zo heel veel moeite om afrikaans te begrijpen voor een nederlander.

gewoon hardop lezen wat er staat en 95% is te begrijpen. de rest valt door het lezen wel op de juiste plek
 
@kellyza01
Ek hoop so.
Ek is drie weeke van die plaas af. Ek woon nou in Engeland met vreeslikke rooinekke and wil gooie erotika lees, asseblief.
 
Ik vind het geweldig! Ik kijk smachtend uit naar Afrikaanse Erotika!
Bring maar aan!

Ciao,
MMD
 
Kyk nou net wat het Kellyza begin en daar verdwyn sy van die toneel af!

Dit lyk of daar genoeg belangstelling vir my moedertaal is, so waarom sal ons nie voortgaan nie?

MAKE MY DAY, wil jy regtig Afrikaanse erotika lees? Ek het wel eenkeer 'n storie in Afrikaans raakgeloop in Literotica, maar dit was redelik kru. Ek sal dit weer probeer opspoor en jou laat weet presies waar as ek dit weer kan vind.

Dieselfde ook vir jou CASTAGNUS. Ek is egter nie seker of jy manlik is of vroulik nie: volgens die Avatar lyk jy beslis vroulik, maar die naam klink manlik??

INGWE ek probeer uitwerk of jy Afrikaans gebore is. Verstaan ek reg dat jy nog nie lank i n Engeland is nie en klaar sat is vir die Engelse? Wat het jy verwag? (LOL LOL!)
 
Ek is Amerikaans maar het vir tien jaar lank in Suid Afrika geleef and n' bietje Afrikaans geleer. Ek hou baie van jou taal. Nog nooit Afrikaanse erotika gelees nie and sien uit na my eerste ervaring. Ek is manlik - en jy ?
 
Last edited:
Ook manlik, Castagnus, en ek hoop nie dis te veel van 'n teleurstelling vir jou nie??

As ek tyd het sal ek 'n bietjie soek na daardie Afrikaanse storie wat ek gelees het op Literotica, maar ek moet weer waarsku dat die kwaliteit nie te goed is nie.

Groete!
 
Ek het gaan kyk onder "other languages" en merk dat 'n paar mense al probeer het om "threads" ("draadjies"??) in Afrikaans te begin, maar sonder veel sukses. Onder die indeks "other languages" is daar een onder die titel "Afrikaans" wat vir drie bladsye gehou het maar gestop het in omtrent junie 2007. Ek het ook 'n verwysing gekry van ene The Dolphin na sy storie "Speel met Vuur", maar ek kon dit nie op Literotica opspoor nie. 'n Ander plek waar mens Afrikaans kan raakloop is Litnet.co.za

Probeer maar self!
 
Die probleem is dat daar nie te veel Afrikaanse mense hier is nie . . . ek het persoonlik nie 'n probleem om in Afrikaans te skryf nie. Maar wie gaan dit lees? Ek het ook 'n meer spesifieke genre waarin ek skryf.

Miskien as daar 'n bietjie meer mense was?

Ons het al a paar threads begin. Daar's net nie baie van ons hier nie.
 
Ja die getalle is natuurlik die probleem, maar wat vir my interessant was, is die belangstelling van Nederlanders om erotika in Afrikaans te lees. Wat is die ander genre waarin jy skryf? Ek dink as jy hier 'n verwysing na 'n stukkie Afrikaanse erotika kan plaas, sal jy belangstelling aan die gang kry. As jy in Engels geskryf het is dit seker nie te moeilik om dit in Afrikaans te vertaal nie?? Ek sal graag daarme help indien nodig.
 
Ek sal verkies om direk in Afrikaans te skryf. Ek dink persoonlik dit het 'n totale ander gevoel as Engels.

En ja, ek stem saam dat dit interesant is dat die Nederlanders dit sal wil lees:)

Die genre sal lesbies wees.
 
Sprekende vir myself kan ek nie wag om te sien wat jy gaan skryf nie!

Wat is die reaksie van die ander belangstellendes, veral Castagnus (is jou naam iets uit die klassieke?), Make my Day, Ingwe, Coz752, Jammed en Kellyza01 - wat het van julle almal geword? Ek dink as ons mooi genoeg vra sal Nirvanadragones vir ons 'n lekker storie skryf in Afrikaans.

Nirvana, sou 'n goeie Afrikaanse vertaling van jou naam dalk wees Paradysdrakin?
 
Ja! Graag! En inderdaad, als jullie een link willen plaatsen hier, naar het verhaal?

Ik vind dit al helemaal geweldig!!
Wat een fantastisch mooie taal! :D
 
MMD, ek vind jou belangstelling in Afrikaans baie interessant. Waar kom dit vandaan?

Dit lyk of ons dalk vir Nirvana sal kan oorreed om iets in Afrikaans te skryf. Ek het van haar stories gelees en dit is belsis nie die gewone nie, maar sal baie graag wil sien wat syin Afrikaans skryf!

Groete,

Z
 
Nirvana, sou 'n goeie Afrikaanse vertaling van jou naam dalk wees Paradysdrakin?

:) Ek het geen idee nie! Maar dis soortvan oulik. Dink ek.

Noem my Vana. Dis my naam hier

Dit lyk of ons dalk vir Nirvana sal kan oorreed om iets in Afrikaans te skryf. Ek het van haar stories gelees en dit is belsis nie die gewone nie, maar sal baie graag wil sien wat syin Afrikaans skryf!

Groete,

Z

Ek beskou dit as 'n kompliment, dankie. Glo my, ek het geen behoefte om die tipiese Lit stories te skryf nie. Dit sal defnitief anders wees.

Lesbies? Julle is ok met dit?
 
Ek sal verkies om direk in Afrikaans te skryf. Ek dink persoonlik dit het 'n totale ander gevoel as Engels.

En ja, ek stem saam dat dit interesant is dat die Nederlanders dit sal wil lees:)

Die genre sal lesbies wees.

Ek sien uit op jou lesbiese avonture. Omdit in Afrikaans te lees sal dit vir my 'n niewe ervaring wees.
 
Vana ek kon nou chauvinisties gewees het en 'n opmerking gemaak het oor jou seksuele orientasie (wat ek dink die polities-korrekte term is), maar dit gaan my nie in die minste aan nie. Dit gaan tog oor die gebruik van Afrikaans en die belangstelling daarin van ons Nederlandse vriende. So kom aan, laat waai met 'n lekker storie!

Ek self het 'n begeerte om 'n storie van my hart af te kry en het trouens al begin skryf in Engels, maar sal oorslaan na Afrikaans AS ek ooit so ver kom. Die probleem is net dat daar 'n paar elemente in is wat onaanvaarbaar is vir Literotica. Afrikaans mag 'n lekker uitweg wees, want ek kan nie glo dat enige van die sensors Afrikaans sal verstaan nie! Wat is ons Nederlandse vriende se ervaring in hierdie opsig??

Terloops, ek probeer om nie woorde te gebruik wat te moeilik sal wees vir Nederlanders om te verstaan nie, maar as ek onverstaanbaar raak, vra gerus en ek sal dit verduidelik of in Engels stel.
 
Ekskuus Vana, ek het die eerste deel van jou antwoord misgekyk. Ek dink nie my vertaling is goed nie, want Nirvana is mos nie Paradys nie, dis meer 'n geestegesteldheid as 'n plek. Verder is die enkel "S" aan die einde van jou naam 'n aanduiding dat die NIE bedoel is om die vroulike vorm van DRAGON te wees nie. "Drakin" is my eie weergawe van wat ek dink 'n vroulike draak moet wees, maar ek glo nie daar is so 'n woord in Afrikaans nie. Sal jy omgee as ons rondspeel met 'n Afrikaanse vertaling van jou naam? Dink aan die erotiese moontlikhede, jy weet, soos die idioom oor draakstekery ens?
 
Hou by Vana ;) Dis hoe ek hier bekend is, en ek het nogal 'n liefde daarvoor geontwikkel.

En as Lit dit moontlik gemaak het om nog 'n "s" aan die einde te sit, sou dit vertaal kon word as "drakin". So ver as wat "nirvana" gaan . . . geestegesteldheid, ja, maar dit kan ook as "hemel" of iets soortgelyk vertaal word.

Jy maak my glimlag met jou aanmerkings.
 
Goed, so . . . ek gaan binnekort eksamen skryf, so tyd sal 'n bietjie skaars wees.

Ek sal solank begin dink aan idees. En sodra ek tyd het, sal ek sien wat ek kan op papier kry :)
 
Back
Top