S SeksKat Virgin Joined Jun 27, 2011 Posts 3 Jun 28, 2011 #1 Hi, ek is opsoek na 'n Afrikaanse redakteur wat my kan help met my eerste storie. Ek het gebruik gemaak van 'search' in die redakteur deel, maar het niks gekry nie! Sal dit opreg waardeer as enigiemand my sal kan help. Vriendelike groete SeksKat xXx
Hi, ek is opsoek na 'n Afrikaanse redakteur wat my kan help met my eerste storie. Ek het gebruik gemaak van 'search' in die redakteur deel, maar het niks gekry nie! Sal dit opreg waardeer as enigiemand my sal kan help. Vriendelike groete SeksKat xXx
D deeteeZA Experienced Joined Dec 3, 2008 Posts 52 Jul 5, 2011 #2 stuur my 'n PM, met details etc., dalk kan ek van hulp wees... Groete, Dan
C Chrislow Virgin Joined Jun 4, 2012 Posts 1 Jun 4, 2012 #3 Hi Sekskat Ek sal ook graag wil help met edit! Chris