Go Back   Literotica Discussion Board > Main Literotica Forums > Editor's Forum

Reply
 
Thread Tools

Old 06-28-2011, 02:41 AM   #1
SeksKat
Virgin
 
SeksKat is offline
Join Date: Jun 2011
Location: South Africa
Posts: 3
Post Enige Afrikaanse Redakteurs??

Hi, ek is opsoek na 'n Afrikaanse redakteur. Ek het gebruik gemaak van die 'search' gedeelte by die redakteurs, maar niks het opgekom nie.

Ek is tans besig met my eerste storie, en het dringend hulp nodig. Net om vinnig vir jul 'n idee te gee van wat my storie behels. Dis maar 'n tipiese roman. Dit gaan oor 'n eertse ontmoeting tussen twee mense wat al vir 'n paar jaar 'chat'.
Ek sal dis opreg waardeer as enigiemand bereid is my my uit te help.

SK xXx
  Reply With Quote

Old 06-28-2011, 06:09 AM   #2
SeksKat
Virgin
 
SeksKat is offline
Join Date: Jun 2011
Location: South Africa
Posts: 3
Just thought I'd quickly translate this post for those of you that don't understand Afrikaans. Maybe then you can help me.

I'm looking for an Afrikaans editor to help me out with my first story. If anybody knows of someone that can help, please don't hesitate to let me know!

Thanks
SK xXx
  Reply With Quote

Old 06-28-2011, 06:31 AM   #3
Chapter 6
Literotica Guru
 
Chapter 6's Avatar
 
Chapter 6 is offline
Join Date: Sep 2005
Location: UK
Posts: 2,601
Howzit
I can help, email me [personal info prohibited per our forum guidelines]
Xx

Last edited by MistressLynn : 06-28-2011 at 07:25 AM.
  Reply With Quote

Old 11-04-2012, 02:43 AM   #4
swerwerkoning
Virgin
 
swerwerkoning is offline
Join Date: Mar 2011
Location: Africa and around
Posts: 5
Goeiedag Sekskat,

Jy is welkom om jou storielyn te plaas en dan sal ek graag dit proeflees en voorstelle maak. Dit is belangrik dat jy nie jou storie laat bedek deur gedagtes van ander nie maar dat hulle jou net lei.

Groete

Swerwerkoning
  Reply With Quote

Old 11-04-2012, 02:48 AM   #5
swerwerkoning
Virgin
 
swerwerkoning is offline
Join Date: Mar 2011
Location: Africa and around
Posts: 5
Beste Sekskat,

Die storie konteks klink opwindend. Hoe lank terug gaan jy jou storie se inleiding vat? Wat is die lewensomstandighede van die twee karakters? Is hulle getroud of in verhoudings en soek iets meer in die kletskamers? Hoe vÍr bly hulle uitmekaar?

Ek kan nie wag om te hoor waarheen die storie lei nie.

Groete

Swerwerkoning
  Reply With Quote
Reply


Thread Tools

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

vB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off
Forum Jump



All times are GMT -4. The time now is 05:32 AM.

Copyright 1998-2013 Literotica Online. Literotica is a registered trademark.