Afrikaans

Lekker warm in Afrikaans

Ek is bly om paar afrikaanssprekende mense raak te loop wat ook blyk oopkop te wees.
Om nog lekker seks stories te lees kan julle gerus litnet.co.za gaan probeer.
heel broekskeurend.
As daar nog likeminded mense is wat gesels laat my weet.
 
Afr

Ja, hier gaan nie veel aan nie (uitgesluit die verdwaalde Sweed wat Afr met geradbraakte Duits verwar), maar dit is darem goed om so ietwat belangstelling in Afrikaans op die net te sien.

Laat hoor van julle
 
Biggles246 said:
Ek is bly om paar afrikaanssprekende mense raak te loop wat ook blyk oopkop te wees.
Om nog lekker seks stories te lees kan julle gerus litnet.co.za gaan probeer.
heel broekskeurend.
As daar nog likeminded mense is wat gesels laat my weet.

Hi Biggles

Wat Litnet (Lênet) betref, moet ek sê ek is ietwat teleurgesteld in die dametjie wat in beheer is. So 'n paar maande gelede het ek 'n paar stories daar ingehandig vir publikasie en sy het aangedring dat ek dit verander deur sagter woorde soos 'koekie' of 'vytjie' te gebruik. Na deeglike oorweging het sy ingestem dat dit OK is om die woord 'poesie' te gebruik, maar 'poes' is darem veels te erg! Nodeloos om te sê, ek het haar natuurlik in haar moer gestuur....
 
Last edited:
The_Dolphin said:

Goeie genugtig . . . sekere mense . . . sy klink maar vir my na 'n tipiese teef(ie) :D

Haai, mense, ek gaan 'n ander thread begin op hierdie forum want ek het hierdie idee . . . . Soek daarvoor as julle 'n oomblik het, asseblief? :rose:
 
Hello's

Hello's was biekie uitstedig, het ook op twee ander websites biekie rondgekrap en op nog likeminded afrikaners uitgekom.

So as julle wou weet die Afrikaners is nog warm, heavy under wraps soos in die ou dae maar as jy hulle uit in die sonlig het blink hulle hoor.

As julle meer wil gesels met my, my epos is braamgbywarmpospuntcopuntcom

Lekker warm wees!
 
hallo julle

ek's a julle jaar later terug....hoe gaan dit met julle....einuge vuil storitjies vir my?
 
Hallo Suid Afrikaners

Hallo daar aan alle Suid Afrikaners. Dit lyk baie stil hier en die stories is maar skaars. Is daar enige ander plek op die net waar daar Afrikaanse stories is???????????????????????
 
Afrikaanse lesers en skrywers meld aan

GoeieDAG ALMAL. Meld bietjie aan en hou sommer ons eie afrikaanse skryf uitdaging. Ons moet almal seker maak ons merk die Afrikaans onder die taal keuse en ook in die "Tags" Laat asseblief van julle hoor. Hoeveel vrouens skryf hier?
 
Wie praat van vytjie inelkgeval jou stories maak my Nat kort nog asb ! Of net hulp van gewilliges dis maar moeilik om jags en alleen te wees pm my ;)
 
Craigslist posting and resume is available here for sale.

We are giving Craigslist posting service on the world's most visited classified site and grow your business. We are here to help you with your craigslist ad posting. You can find here ultimate service at affordable rate ever!!!

Craigslist posting and resume is available here for sale.

Posting category :

##Jobs
##Housing
##customer- services
##General-labor
##Gigs-labor
##Personal advertisement for sell.

Connect with us
skype id : leads.zone

outlook id: craigslist_leads@outlook.com

yahoo Id: craigslist_leads@yahoo.com

Gmail Id : leadszoneusa@gmail.com
 
Last edited:
Sien hier is 2 Afrikaans threads. Die een se laaste boodskap is Junie 2022, die ander een is darem December 2022.
 
Back
Top