Follow along with the video below to see how to install our site as a web app on your home screen.
Note: This feature may not be available in some browsers.
Afrikaner women are sexy
Ja, hoekom nie? Afrikaners trek ook draad.Wel nou het ek alles gesien hier op Lit.
'n Blad vir Afrikaans.
RegsoJa, hoekom nie? Afrikaners trek ook draad.
Waar Tertius? Ek soek my gat af, want ek het nou net 9 Afrikaanse stories vir Literorica geskrywe, maar sien nie enige Afrikaanse forum vir stories nieWel nou het ek alles gesien hier op Lit.
'n Blad vir Afrikaans.
Die blad wat jy nou op geantwoord het.Waar Tertius? Ek soek my gat af, want ek het nou net 9 Afrikaanse stories vir Literorica geskrywe, maar sien nie enige Afrikaanse forum vir stories nie
Dankie Tertius. Ek sal hulle maar oorskryf in Engels!Die blad wat jy nou op geantwoord het.
Ek dink nie jy gaan maklik 'n "amptelike" forum blad vir Afrikaanse stories kry op Lit of op die 'net oor die algemeen nie. Mense dink mos ons praat Hollands as ons Afrikaans begin praat.
Hoekom begin jy nie jou eie Forum blad vir Afrikaanse stories nie? Dan hoef jy nie oor te vertaal nie.Dankie Tertius. Ek sal hulle maar oorskryf in Engels!
Hoe doen 'n mens dit? Ek is nie te stupid nie, maar ek het nog nooit so iets aangepak nie.Hoekom begin jy nie jou eie Forum blad vir Afrikaanse stories nie? Dan hoef jy nie oor te vertaal nie.
Ek sal jou aanraai om die stories op die webtuiste te plaas soos enige ander storie. Dan in die Forum onder "Story Feedback" maak jy 'n nuwe "thread" met die naam: Afrikaanse verhale en koppel die stories in die hoofblad in die die "thread"Hoe doen 'n mens dit? Ek is nie te stupid nie, maar ek het nog nooit so iets aangepak nie.
Dankie, ek sal dit probeer!Ek sal jou aanraai om die stories op die webtuiste te plaas soos enige ander storie. Dan in die Forum onder "Story Feedback" maak jy 'n nuwe "thread" met die naam: Afrikaanse verhale en koppel die stories in die hoofblad in die die "thread"
Ek is van Suid Afrika, Noor Kaap provinsieHello is hier enige Namibiers of Suid Afrikaners? Steel uit ma se kinners
Nice ek is van Namibia, Rosh PinahEk is van Suid Afrika, Noor Kaap provinsie
Hallos JacqDankie, ek sal dit probeer!