Afrikaans

Yes it's an actual language. Must say I'm quite surprised there's even a thread
 
Waar Tertius? Ek soek my gat af, want ek het nou net 9 Afrikaanse stories vir Literorica geskrywe, maar sien nie enige Afrikaanse forum vir stories nie
Die blad wat jy nou op geantwoord het.

Ek dink nie jy gaan maklik 'n "amptelike" forum blad vir Afrikaanse stories kry op Lit of op die 'net oor die algemeen nie. Mense dink mos ons praat Hollands as ons Afrikaans begin praat.
 
Hoe doen 'n mens dit? Ek is nie te stupid nie, maar ek het nog nooit so iets aangepak nie.
Ek sal jou aanraai om die stories op die webtuiste te plaas soos enige ander storie. Dan in die Forum onder "Story Feedback" maak jy 'n nuwe "thread" met die naam: Afrikaanse verhale en koppel die stories in die hoofblad in die die "thread"
 
Hallo Tertius
Ek het gister en vandag altesaam ses stories vir kombiekiehier gestuur; dit behoort eersdaags dara te verskyn. Ek is noiu besig met die redigering van 'n "ernstige boek", so dit sal voorlopig al wees.
 
Back
Top