Old 04-14-2007, 08:21 PM   #1
Nirvanadragones
Literotica Guru
 
Nirvanadragones's Avatar
 
Nirvanadragones is offline
Join Date: Sep 2005
Posts: 14,428
Ek het hierdie idee . . .

EK het met 'n paar van my Afrikaanse vriende gechat, en hulle sal ons support as daar enige iemand anders is wat belangstel.

My idee is om die Afrikaanse skrywers hier te vermeerder. En om mee te begin, kan ons mekaar support.

Wat dink julle?
  Reply With Quote

Old 04-16-2007, 04:30 PM   #2
fnkycrmy
Virgin
 
fnkycrmy is offline
Join Date: Sep 2006
Location: Germany
Posts: 7
Hoe?

Klink goed! Ek weet net nie hoe jy dit wil/kan doen nie. Ek is self nie ´n storieskrywer nie maar geniet dit om afrikaanse erotise literatuur te lees. Dus sal ek nuwe skrywers hetsy van stories of op die discussion board verwelkom.

Groete
G
  Reply With Quote

Old 05-08-2007, 05:48 AM   #3
Clarmane
Virgin
 
Clarmane is offline
Join Date: May 2006
Location: Gauteng south africa
Posts: 9
Wink Litnet

Hi.Het iemand al gedink daaraan om litnet se skrywers te vertel van literotica.com?Dit behoord die afr gemeenskap hier te vergroot.
  Reply With Quote

Old 11-04-2012, 02:55 AM   #4
swerwerkoning
Virgin
 
swerwerkoning is offline
Join Date: Mar 2011
Location: Africa and around
Posts: 5
Goeiedag,

Ek stem saam en ons moet vra dat Afrikaans as n afdeling gemerk word. Ek sal graag wil deel wees om Afrikaans de skryf en help proeflees asook voorstelle te maak aan medeskrywers.

Groete

Swerwerkoning.
  Reply With Quote

Old 12-13-2012, 01:30 PM   #5
binudeguy1
Virgin
 
binudeguy1 is offline
Join Date: Dec 2012
Posts: 5
nog n afrkaner

Hi ouens, so pas hier aangesluit en gooi my stem agter ap die Afrikaanse ouens vir so ietsie in ons moedertaal

Naai is darem soveel sagter op die tong as fuck.lol
  Reply With Quote
Reply


Thread Tools

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

vB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off
Forum Jump



All times are GMT -4. The time now is 05:48 AM.

Copyright 1998-2007 Literotica Online. Literotica is a registered trademark.