Enige Afrikaanse Redakteurs??

SeksKat

Virgin
Joined
Jun 27, 2011
Posts
3
Hi, ek is opsoek na 'n Afrikaanse redakteur. Ek het gebruik gemaak van die 'search' gedeelte by die redakteurs, maar niks het opgekom nie.

Ek is tans besig met my eerste storie, en het dringend hulp nodig. Net om vinnig vir jul 'n idee te gee van wat my storie behels. Dis maar 'n tipiese roman. Dit gaan oor 'n eertse ontmoeting tussen twee mense wat al vir 'n paar jaar 'chat'.
Ek sal dis opreg waardeer as enigiemand bereid is my my uit te help.

SK xXx
 
Just thought I'd quickly translate this post for those of you that don't understand Afrikaans. Maybe then you can help me.

I'm looking for an Afrikaans editor to help me out with my first story. If anybody knows of someone that can help, please don't hesitate to let me know!

Thanks
SK xXx
 
Goeiedag Sekskat,

Jy is welkom om jou storielyn te plaas en dan sal ek graag dit proeflees en voorstelle maak. Dit is belangrik dat jy nie jou storie laat bedek deur gedagtes van ander nie maar dat hulle jou net lei.

Groete

Swerwerkoning
 
Beste Sekskat,

Die storie konteks klink opwindend. Hoe lank terug gaan jy jou storie se inleiding vat? Wat is die lewensomstandighede van die twee karakters? Is hulle getroud of in verhoudings en soek iets meer in die kletskamers? Hoe vêr bly hulle uitmekaar?

Ek kan nie wag om te hoor waarheen die storie lei nie.

Groete

Swerwerkoning
 
Back
Top