Ek het hierdie idee . . .

Nirvanadragones

Literotica Guru
Joined
Sep 9, 2005
Posts
14,399
EK het met 'n paar van my Afrikaanse vriende gechat, en hulle sal ons support as daar enige iemand anders is wat belangstel.

My idee is om die Afrikaanse skrywers hier te vermeerder. En om mee te begin, kan ons mekaar support.

Wat dink julle?
 
Hoe?

Klink goed! Ek weet net nie hoe jy dit wil/kan doen nie. Ek is self nie ´n storieskrywer nie maar geniet dit om afrikaanse erotise literatuur te lees. Dus sal ek nuwe skrywers hetsy van stories of op die discussion board verwelkom.

Groete
G
 
Litnet

Hi.Het iemand al gedink daaraan om litnet se skrywers te vertel van literotica.com?Dit behoord die afr gemeenskap hier te vergroot.
 
Goeiedag,

Ek stem saam en ons moet vra dat Afrikaans as n afdeling gemerk word. Ek sal graag wil deel wees om Afrikaans de skryf en help proeflees asook voorstelle te maak aan medeskrywers.

Groete

Swerwerkoning.
 
nog n afrkaner

Hi ouens, so pas hier aangesluit en gooi my stem agter ap die Afrikaanse ouens vir so ietsie in ons moedertaal;)

Naai is darem soveel sagter op die tong as fuck.lol
 
Back
Top